My Desember vakansie

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
My Desember vakansie by Mind Map: My Desember vakansie

1. WANNEER:In die Desember vakansie by my tannie hulle ,op nefie se verjaarsdag .

2. HOEKOM: My tannie nooi ons altyd na hulle toe in Desember .Nefie het verjaar ,

3. WIE: My oom ,tannie en nefie .My pa ,ma en ek .

4. WAAR: In mosselbaai,tannie se huis.Ons het uit op bood gegaan .My ma ,in die see geval .Was by n somer fees met die mooiste blomme .

5. WAT:My nefie het verjaar ,ons het hom gevuur by die Waterland.Saam gebraai om die vakansie aftesluit .