Ontwikkelende Sielkunde

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
Ontwikkelende Sielkunde by Mind Map: Ontwikkelende Sielkunde

1. Basiese Konsepte

1.1. Ontwikkelingspsigologie = Wetenskaplike studie oor menslike ontwikkeling

1.1.1. Doelstellings van ontwikkelingspsigologie

1.1.1.1. Beskryf, Verduidelik, Voorspel en Intervensie

1.2. Kwessies in ontwikkelingsielkunde

1.2.1. 1. Oorerwing vs Omgewing

1.2.1.1. - Oorsaak en gevolg - Interaksie tussen omgewing en oorerwing is baie belangrik. - Oorerwing verwys na biologiese faktore soos gene, en hormonale funksies - Omgewing verwys na omgewingsfaktore soos die ekonomie

1.2.2. 2. Kontinuïteit vs Diskontnuïteit

1.2.2.1. - Lyk dinge in hul lewens verloop heeltyd dieselfde, of verander dit tog van vorm en voorkoms.

1.2.3. 3. Passiewe of aktiewe betrokkenheid

1.2.3.1. - Sit jy terug en laat dinge gebeur of maak jy dinge gebeur

1.2.4. 4. Universaliteit of kulturele konteks

1.2.4.1. - Individualisties vs Kollektivisties - Ouerskapstyle - Subkulture in sekere kulture - Individuele uniekheid

1.3. Ontwikkelings Teorie

1.4. Ontwikkelingstadia

1.4.1. 1.Prenatale ontwikkeling

1.4.1.1. Bevrugting – geboorte

1.4.1.2. 1. Germinaal

1.4.1.3. 2. Embrionaal

1.4.1.4. 3. Fetaal

1.4.2. 2. Neonatale stadium

1.4.2.1. 2 – 4 weke

1.4.3. 3. Kinderjare

1.4.3.1. Geboorte - 12 Jaar

1.4.3.2. Babajare ( Geboorte – 2 jaar)

1.4.3.3. Vroeë Kinderjare (2 – 6 jaar)

1.4.3.4. Middelkinderjare (6 – 12 jaar)

1.4.4. 4.Adolessensie

1.4.4.1. puberteit - 20 Jaar

1.4.5. 5. Volwassenheid

1.4.5.1. 20 – 65+

2. Ontwikkelingsareas

2.1. • Fisiese ontwikkeling

2.1.1. Liggaam, brein, sintuie, motoriese vaardighede & gesondheid

2.1.2. NB is motoriese ontwikkeling

2.1.3. Motoriese ontwikkeling = geleidelike ontwikkeling van die kind tov liggaamlike beweging.

2.1.4. Ontwikkeling van die brein en invloed faktore soos oorerwing, hormone en voeding

2.1.5. bv. sit, kruip, loop, gryp

2.2. • Kognitiewe ontwikkeling

2.2.1. Dit verwys na hoe kinders hulle wêreld leer ken en verstaan

2.2.2. Leer, geheue, morele redenering, taal, denkpatrone & kreatiwiteit

2.2.3. Inligting wat deur sintuie ingewin word

2.2.4. Kognisie = Hoe ons inligting verkry d.m.v. ons sintuie, dit verweerrk en interpreteer, en hoe ons dit stoor, herwin en gebruik om ons gedrag te rig.

2.3. • Persoonlikheidsontwikkeling

2.3.1. Persoonlikheid = die somtotaal van ʼn mens se sielkundige, sosiale, morele en liggaamlike karaktereienskappe

2.3.2. Die self = die kern van ʼn mens se personlikheid. Die selfkonsep = ʼn persoon se evaluasie van hom-/ haarself.

2.3.3. Identiteit = die manier waarop ʼn persoon hom-/haarself identifiseer.

2.4. • Sosiale ontwikkeling

2.4.1. interaksiepatrone, verhoudings en sosialisering, morele ontwikkeling, godsdiens en spiritualiteit

2.4.2. ontwikkel ‘n persoon se interaksie en verhoudinge met ander

2.4.3. Verwys ook na die invloed van die samelewing en belangrike ander

2.4.4. Morele ontwikkeling = individu se standpunt oor wat reg en verkeerd is, asook manier waarop morele oordele gemaak word

2.4.5. Godsdiens en spiritualiteit word gewoonlik in sosiale kontekste aangeleer

3. Teoretiese Perspektiewe

3.1. Menslike ontwikkeling

3.1.1. 1

3.1.2. 2

3.1.3. 3

3.1.4. 4

3.1.5. 5

3.2. Psigo-analitiese perspektief - Freud en Eriksson

3.2.1. Freud

3.2.1.1. • Basiese beginsels - Onbewuste ervaringe en konflikte - Kinderdae ervaringe - Seksuele drange en aggressie

3.2.1.2. Struktuur van die persoonlikheid - Id = Genotsbeginsel - Ego = Realiteitsbeginsel - Superego = Geïnternaliseerde morele standaarde van samelewing

3.2.1.3. Psigo-sosiale konflik -Gedrag = Konflik Id vs Superego = Drange vs norme van die sosiale samelewing = Seksualiteit en aggressie impulse -Mens probeer so veel satisfaksie en so min skuld ervaar as moontlik

3.2.1.4. Ontwikkeling: Psigoseksuele stadia

3.2.1.4.1. 1. Orale fase (0 tot 1 Jaar) • Seksuele energie = Mond

3.2.1.4.2. 1. Anale fase (1 tot 3 jaar ) • Seksuele energie = Anale area • Toiletonderig

3.2.1.4.3. 1. Falliese fase (3 tot 6 jaar) • Gehegtheid aan ouers: Oedipus kompleks (seuns), Elektra konflik (meisies) • Verhouding tussen id, ego en superego ontstaan, • Basiese persoonlikheid word gevorm

3.2.1.4.4. Latente (6 – 11 jaar /puberteit) Seksuele instinkte word onderdruk en superego ontwikkel verder

3.2.1.4.5. 1. Genitale fase (Adolessensie) • Puberteit veroorsaak dat seksuele impulse na vore kom. • Moet leer om drange op ‘n sosiaal aanvaarbare manier te hanteer.

3.2.2. Erikson

3.2.2.1. • Fase 1 = 1 Jaar oud = Vertroue vs wantroue

3.2.2.2. • Fase 2 = 2 – 3 Jaar = Outonomiteit vs Skaamte

3.2.2.3. • Fase 3 = 4 – 6 Jaar = Inisiatief vs Skuld

3.2.2.4. • Fase 4 = 6 – Puberteit = Arbeidsaamheid vs Minderwaardigheid

3.2.2.5. • Fase 5 = Adolosensie = Identiteit vs Verwarring

3.2.2.6. • Fase 6 = Vroë volwassene = Intimiteit vs Isolasie

3.2.2.7. • Fase 7 = Middel volwassene = Generatiwiteit vs Stagnasie

3.2.2.8. • Fase 8 = Laat volwassene = Integriteit vs Wanhoop

3.3. Behaviorisme - Watson, Skinner en Bandura

3.3.1. • Klasieke kondisionering - Rolspelers: Pavlov & Watson - Leerproses waar neutrale stimuli na kondisionering 'n spesifieke respons tot gevolg het

3.3.2. • Operante kondisionering - Skinner - Gedrag wat beloon word sal herhaal word.

3.3.3. • Waarnemingsleer - Bandura - Kinders leer deur waarneming en rolmodelle

3.4. Kognitiewe Perspektief - Piaget

3.4.1. 1

3.4.1.1. - Sensories-Motoriese periode – Geboorte tot 2 jaar

3.4.2. 2

3.4.2.1. - Pre-opperasionele periode – 2 tot 7 jaar

3.4.3. 3

3.4.3.1. - Konkreet opperasioneel – 7 tot 11 jaar

3.4.4. 4

3.4.4.1. - Formeel opperasioneel periode – 11 tot volwassenheid

3.5. Kontekstuele perspektief - Bronfenbrenner se teorie

3.5.1. • Bronfenbrenner se ekologiese teorie = Ontwikkelende kind is veranker in reeks komplekse en interaktiewe stelsels in die omgewing.

3.5.2. - Mikro sisteem =Die onmiddelike omgewing

3.5.3. - Meso sisteem = Interaksie tussen mikrosisteme

3.5.4. - Ekostelsel = Sosiale sisteme waarby jy nie aktief betrokke is nie, maar steeds ‘n invloed op jou ontwikkeling het.

3.5.5. - Makro sisteem = Kulturele en subkulturele met hul eie waardes

3.6. Biologiese perspektief

3.6.1. • Rypingsteorie = Biologiese plan vir liggaam

3.6.2. • Etiologiese teorie = Ontwikkleling ter wille van oorlewing (kritiese periodes)

3.6.3. • Evolusieteorie = Natuurlike seleksie en aanpassing