DIE DRYFKRAG VAN DIE GROEI VAN 'N DORP:

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
DIE DRYFKRAG VAN DIE GROEI VAN 'N DORP: by Mind Map: DIE DRYFKRAG VAN DIE GROEI VAN 'N DORP:

1. c) TEREIN & INFRASTRUKTUUR

1.1. Beter groei in die stad as: verbindingspaaie van goeie gehalte,spoorlyne,elektriese kraglyne,waterbronne en grondstowwe.

2. d) EKONOMIESE FAKTORE

2.1. Die fundamentele groei van 'n dorp is gebaseer op sy ekonomie.

2.2. Nie-basiese ekonomiese aktiwiteite: Streef daarna om aan die behoeftes van die plaaslike inwoners binne die stedelike gebied omo te sien. (Hou geld in sirkulasie.)

2.3. Basiese ekonomiese Aktiwiteite: Hoe 'n onderneming dienste lewer en verkope hanteer buite die nedersetting. (Bring nuwe kapitaal na dorp.)

3. b) BESLUITNEMING VAN OWERHEDE

3.1. Beïnvloed die dorp direk / indirek.

3.2. Onbekaamtheid van owerhede beperk groei.

3.3. Onderdruk of stimuleer groei.

4. a) FUNKSIE

4.1. Sommige funksies bied meer geleenthede as ander.

4.2. Industriele, ontspannings- en vervoerfunksies bied meer as visvang dorpe.

4.3. As die doel vervul is sal dit ophou om groei.