wolkklasifikasies

Find the right structure and content for your course and set up a syllabus

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
Rocket clouds
wolkklasifikasies by Mind Map: wolkklasifikasies

1. nimbostratus

1.1. dik donker grs wolk

1.2. basis het ononderbroke voorkoms

1.3. water

1.4. reen of sneeu

2. stratus

2.1. geen kenmerkende vorm

2.2. water

2.3. motreen

3. cirrostratus

3.1. dun meklerige laag

3.2. ys en geen neerslag

4. cirrus

4.1. los en fliesagtig

4.2. wit en deursigtig

4.3. ys - geen neerslag

5. cirrocumulus

5.1. dun lae bolagtege wolke

5.2. golwende voorkoms

5.3. bestaan uit ys

5.4. geen vorm van neerslag

6. altocumulus

6.1. wit/grys golwende voorkoms

6.2. water / ys

6.3. neerslag : soms bja min

7. altostratus

7.1. grys uniform wolklaag

7.2. water / ys

7.3. neerslag : soms bja min

8. stratocumulus

8.1. grys wit kollege voorkoms

8.2. kom in lang rye of rolle voor

8.3. water

8.4. reenbuie

9. cumulus

9.1. plat basis skerp buitelyne

9.2. lyk soos blomkool

9.3. water en verspruide buie

10. cumulonimbus

10.1. plat basis , lyk soos blomkool en strek bja hoog

10.2. water / ys

10.3. swaar reen en haal