Kenmerke van 'n gedig

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
Kenmerke van 'n gedig by Mind Map: Kenmerke van 'n gedig

1. Vergelyking- Om met iets anders te vergelyk deur gebruik te maak van die woorde soos of nes. Bv, - Hy gedra hom soos ’n buffel. - Die Volla klink nes ’n brulpadda.

2. Klanknabootsing- Woorde word gevorm deur die geluide om die natuur en diere na te boots. Bv, - ‘n Hond wat blaf – woef woef.

3. Alliterasie- Die herhaling van konsonante (B, D, F, G, H ens.) gewoonlik aan die begin van ‘n woord. Bv, Grote Griet! Gautengers Gaan Groot.

4. Assonansie- Die herhaling van vokale in woorde. Bv, -Ruk en pluk. -Donker dowwe wolke.

5. Vokale - a, e, i, o, u

6. Metafoor- Om iets direk met iets anders te vergelyk (gewoonlik met die woord ‘is’) Bv, - Jy is die rots waarop ek staatmaak. - Hy is ‘n mal haas.

7. Konsonante- Dit is al die alfabet letters behalwe die vokale (Arme ek is oupa uil).