Die rol van tegnologie 2.0 op die verskillende departemente van Francine Internasiolnale Ontwerpers

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
Die rol van tegnologie 2.0 op die verskillende departemente van Francine Internasiolnale Ontwerpers by Mind Map: Die rol van tegnologie 2.0 op die verskillende departemente van Francine Internasiolnale Ontwerpers

1. Verkoopsman

1.1. Internet bemarking

1.1.1. Maak mense bewus van 'n produk

1.1.1.1. Lei tot vraag

1.1.1.2. Die veroorsaak meer voete in die winkel

1.1.1.3. Verkoper moet die druk kan hanteer

1.1.1.4. Verkoper skep die beeld van die onderneming deur sy optrede

1.2. Internet terugvoer

1.2.1. Die optrede van die verkoper bepaal die terugvoer van die koper

1.2.2. Die terugvoer van die koper bepaal die grootte van die nuwe kliënte mark

1.2.3. Die verkoper kan aan sy eie tekortkominge werk en korrigeer

1.3. Kwotasies

1.3.1. Kwotasies wat op die web geplaas is vir 'n spesifieke persoon kan ander beïnvloed om ook dit te kom koop

2. Verspreiders

2.1. Bestellings

2.1.1. Verminder vervoerkoste want dit bepaal ligging

2.1.2. Ontvang bestellings van internet sowel as telefonies

2.1.3. Web verseker korrekte en akkurate bestellings

2.2. Kommunikasie

2.2.1. Kan maklik en goedkoop met kliënt oor aflewering kommunikeer

2.2.2. Vergemaklik marknavorsing

2.2.3. Bekenstelling van 'n produk nog voor dit op die mark verskyn

2.3. Internasionaal

2.4. Nasionaal

3. Bemarking

3.1. Teikenmark

3.1.1. Ontwikkel 'n teikenmark van mesne wat nooit as koper erken sou word nie

3.1.2. Vergemaklik die koop proses deur elektroniese bestellings

3.1.3. Bekendstelling van nuwe produkte

3.2. Kommunikasie

3.2.1. Verbeter die verhouding met die kliënte deur internet kommunikasie

3.2.2. Ontwikkel 'n verstandhouding met die kliënte oor die tipe produk reekse

3.3. Internasionale omgewing

3.3.1. Stel die onderneming in staat om internasionaal te kan meeding

3.3.2. Die internet is wêreld wyd beskikbaar

3.3.2.1. Produkte kan al om bekend gestel word

3.3.2.2. Daar kan trek gehou word met internasionale standaarde

3.3.2.3. Nuwe idees kan ontwikkel word deur internasionale modes

3.4. Prys

3.4.1. Dis relatief goedkoop so 'n groot verskeidenheid mense kan bereik word

3.5. Bewerkstellig bestellings

3.5.1. Dit vergemaklik die koop proses

3.5.2. Stel mense instaat om van die huis of kantoor te koop

3.5.3. Dit sluit 'n nuwe manier van verkoop oop

4. Besigheidsontwikkeling

4.1. Terugvoer

4.1.1. Ontwikkel nuwe beleide

4.1.1.1. In aanpassing van die terugvoer

4.1.1.2. Moenie in teenstryd wees met bestaande beleide nie

4.1.2. Versterk kliënte vertroue

4.2. Kliënte betrokkenheid

4.2.1. Idees kan genereer word deur kliënte

4.2.2. Betrokkenheid kan lei tot 'n vergrootte markaandeel

4.3. Bemarking

4.3.1. Die word gekonsentreer op die nuwe teikenmark

4.3.2. Die teikenmark word deur die besoekers op die web bepaal

4.4. Produk ontwikkeling

4.4.1. Nuwe produkte

4.4.1.1. Dis die aanpassing van die nuwe teikenmark

4.4.1.2. Horisontaal

4.4.1.2.1. Selfde tipe produkte

4.4.1.2.2. Verbetering op dit wat was

4.4.1.3. Vertikaal

4.4.1.3.1. Kan in totaal nuwe rigting beweeg

4.4.1.3.2. Dit sal ooreenkom met dit wat die kliënte verwag

4.4.2. Produksie proses

4.4.2.1. Nuwe tegnieke vir die vervaardiging

4.4.2.2. Verbetering van tegnologie

4.5. Mark uitbreiding

4.5.1. Web bevorder die uitbreiding

4.5.2. Web vergemaklik die bemarking en te lokking van mense

4.6. Aanpasbaarheid by mark

4.6.1. Die web laat die onderneming weet van alle bewegings van die teikengroep

4.6.2. Moet aanpas om by te bly en om te kan uitbrei

5. Word deur die internet en die modes beïnvloed

6. Web bestuurders

6.1. Handelsnaam

6.1.1. Stel naam bekend

6.1.2. Verbeter persepsie oor naam

6.1.3. Kweek bewustheid en sigbaarheid

6.2. Bevorder kliente betrokkenheid

6.2.1. Oop kanaal vir internet kommunikasie

6.2.2. Registrasie van kliënte vir spesiale aanbiedinge

6.2.3. Ontwerp kompetisies vir kliënt/onderneming interaksie

6.3. Bestuur web verkeer

6.3.1. Verkry data om te analiseer

6.3.2. Ontleed data

6.3.3. Lewer waardevolle inligting aan belsuitnemers

6.3.4. Ontleed die voorkeure van kliënte

6.4. Reputasie bestuur

6.4.1. Sien wat potensiële kliënte van jou produk dink

6.4.2. Reageer op negatiewe kommentaar

6.5. Verkry nuwe kliente

6.5.1. Bemarkingstegniek

6.5.1.1. Verkry kliënte waarop die bestuur nie reken nie

6.5.1.2. Lok kliënte wat nie in die beraamde teikenmark val nie

6.5.1.3. Internet lok alle ouderdomme en mense met alle smake en voorkeure

6.5.2. Die terugvoer van bestaande kliënte

6.5.2.1. Positiewe terugvoer - lok potensiële kliënte

6.5.2.2. Negatiwe terugvoer - weerhou mense om die produk te probeer

6.5.3. Reputasie

6.5.3.1. Hoe die onderneming op die terugvoer en denke van kliënte reageer beïnvloed hoe mense optree teenoor jou produk

6.5.3.2. Die persepsie van die sosiale omgewing beïnvled die denke van potensiële kliënte

6.6. Ontwerp verbinding met facebook profiel en webtuiste

6.6.1. Paradigma om kliënte te lok

6.7. Behou kliente

6.7.1. Reageer op klagtes.

6.7.2. Verbeter kliënte diens

6.7.3. Stel nuwe produkreekse bekend

6.8. Terugvoer

6.8.1. Bepaal swakpunte

6.8.2. Verbeter swak punte

7. Ontwerper

7.1. Internasionale modes

7.1.1. Dit stel die standaard van wat verwag word

7.2. Voorkeure van plaaslike inwoners

7.2.1. Dis die data wat verkry word deur die webtuiste en ander web 2.0 tegnologie

7.2.2. Die inwoners bepaal die omset van die onderneming en hul idees en voorkeure moet nie afgeskiet word nie

7.2.3. Die bemarkingpan en die webspan sal inligting aan die ontwerper moet gee sodat die ontwerper die regte besluite kan neem

7.3. Materiaal

7.3.1. Tipe materiaal wat gebruik wor is die voorkeur van die kliënte

7.3.2. Voorkeur word opgevang deur die data van die web

7.4. Produksie metodes

8. Algemene Bestuur

8.1. Produk uitleg

8.1.1. Die web kan bepaal waarin die kliënte meeste in belangstel

8.1.2. Die produk wat op groot aanvraag is sal groot uitgestal word

8.1.3. Die belangrikheid van 'n produk word deur die kliënt bepaal

8.2. Onmiddelike uitstuur van notules en vergaderings

8.2.1. Benkstelling van nuwe werkswyses

8.2.2. Nood vergaderings word in sekondes gereel