Business and Web 2.0

INF 112 mind map

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
Business and Web 2.0 by Mind Map: Business and Web 2.0

1. Blogs

1.1. Gives people an idea of a business

1.2. laat toe dat mense vrae vra en komentaar lewer op bv. die besigheid se dienste

1.2.1. Die besigheid kan dan hierdie inligting gebruik om ingeligte besluite te neem oor veral "Customer Satisfaction".

2. Social networks

2.1. kom regtig in aanraking met mense

2.1.1. Advertering op plekke soos Facebook ens.

2.1.2. Polls kan gehou word sodat die besigheid kan uitvind hoe dit kan verbeter

2.1.3. Gesprekke kan gevoer word met gebruikers.

2.2. Teikenmarkte kan geïdentifiseer word.

3. online Media

3.1. Advertering vir besigheid

3.1.1. Videos

3.1.2. voice ads

3.1.3. Koerante op die internet

4. Wikis

4.1. Om 'n gekompliseerde besigheid funksie te verduidelik ens.