Get Started. It's Free
or sign up with your email address
LEER by Mind Map: LEER

1. Terugvoer

1.1. Terugvoer as 'n belangrike assesseringsinstrument, skep 'n leeromgewing vir die ontwikkeling en inlig van leerders se oordeel oor toekomsgerigte of volhoubare leer, en ook vir onderwysers se effektiewe onderrig.

1.1.1. Waardering

1.1.1.1. Baie dankie

1.1.2. "Afrigting"

1.1.2.1. Hier is 'n beter manier

1.1.3. Refleksie

1.1.3.1. Jy het tot hier gevorder

2. Onderrigmetodes

2.1. Onderwysergesentreerd

2.1.1. Direkte instruksie

2.1.2. Omgekeerde klaskamer

2.1.3. Kinestetiese leer

2.2. Leerdergesentreerd

2.2.1. Gedifferensieerde Instruksie

2.2.2. Ondersoekende leer

2.2.3. Ekspedisie leer

2.2.4. Verpersoonlike/selfgerigte leer

2.2.5. Spelgebaseerde leer

2.3. Vervlegte leer

2.3.1. Vervlegte leer is ’n pedagogiese benadering tot onderrig waar verskillende onderrigstrategieë vervleg word met ’n verskeidenheid leermodaliteite en leeromgewings om sodoende leer optimaal te ondersteun in die konteks waarin onderrig plaasvind.

2.4. Universele Ontwerp Leer (UDL)

2.4.1. UOL beklemtoon die idee van onderrig aan elke student, insluitend spesiale behoeftes, in die algemene onderwysklaskamer, om kohesie te skep en kennis op verskillende maniere op te bou.

3. Onderrigtegnieke

3.1. Projekgebaseerd

3.1.1. Onderwyser bepaal die projek en evaluasie-rubriek wat leerders moet voltooi. Die projek word aan die einde van die module of kwartaal ingehandig.

3.2. Taakgebaseerd

3.2.1. Hierdie is 'n innoverende onderrigtegniek wat op die ontwikkeling van 'n leerder se vaardighede en bevoegdhede fokus. Dit sluit ook daaglikse vaardighede in.

3.3. Selfgerigte leer

3.3.1. Is 'n proses waar individue met of sonder die hulp van ander inisiatief neem om hul leerbehoeftes te bepaal, hul leerdoelwitte te formuleer, bronne vir leer te identifiseer, te besluit op toepaslike leerstrategieë, dit te implementeer asook om leeruitkomste te evalueer.

3.4. Omgekeerde klaskamer

3.4.1. Leerders het toegang tot leermateriaal en gebruik lesse onafhanklik van die geskeduleerde klastyd. Klastyd word dan gebruik om aan ander probleme te werk.

3.5. Kreatiewe onderrig

3.6. Sosiale media

3.7. Eweknie-onderrig

4. Assessering

4.1. Doel

4.1.1. Assesseer van leer

4.1.1.1. Gee aan onderwysers ʼn sistematiese wyse om te evalueer hoe goed ʼn leerder in ʼn spesifieke vak of graad vorder.

4.1.2. Assesseer soos jy leer (Assessment as learning)

4.1.2.1. Assessering soos jy leer, betrek studente aktief by die leerproses. Dit leer kritiese denkvaardighede, probleemoplossing en moedig studente aan om vir hulself haalbare doelwitte te stel en hul vordering objektief te meet.

4.1.3. Assesseer vir leer

4.1.3.1. Dit is die monitering en versterking van leerdervordering. Dit geskied deur middel van die onderwyser se waarneming.

4.2. Soorte

4.2.1. Diagnositiese

4.2.1.1. Diagnostiese assessering is gerig op die ontleding en klassifisering van leerprobleme ten einde gepaste remediërende hulp en leiding aan die leerder te verskaf.

4.2.1.1.1. Joernaalinskrywings

4.2.1.1.2. Refleksie

4.2.1.1.3. Breinkaarte

4.2.2. Formatiewe

4.2.2.1. Dit kan gedefinieer word as 'n verskeidenheid van mini-assesserings wat 'n onderwyser toelaat om onderrig op 'n gereelde basis aan te pas. Hierdie deurlopende assesserings laat onderwysers toe om 'n verskeidenheid onderrigstrategieë te gebruik om studente te help om onderrigdoelwitte te bereik.

4.2.2.1.1. Groepprojekte

4.2.2.1.2. Klasgesprekke

4.2.2.1.3. Kort vasvrae

4.2.2.1.4. Aanlyn toepassings

4.2.2.2. Formatiewe assessering is inligiting wat ingesamel word sodat remediering/ verryking lkan plaasvind

4.2.3. Summatiewe

4.2.3.1. Dit is eindtoetse, finale projekte of gestandaardiseerde toetse wat gebruik word om studente se begrip op 'n breë en absolute vlak te beoordeel.

4.2.3.1.1. Eksamen

4.2.3.1.2. Kwartaaltoetse

4.2.4. Ipsatiewe

4.2.4.1. Ipsatiewe assesserings is een van die tipes assessering soos jy leer, wat vorige resultate vergelyk met 'n tweede poging, wat studente motiveer om doelwitte te stel en hul vaardighede te verbeter.

4.2.4.1.1. Projek-gebaseerde leer aktiwiteite

4.2.4.1.2. Portfolio's

4.2.5. Normgebaseerd

4.2.5.1. Dit is toetse wat ontwerp is om 'n individu met 'n groep van hul eweknieë te vergelyk, gewoonlik gebaseer op nasionale standaarde en soms aangepas vir ouderdom, etnisiteit of ander demografie.

4.2.5.1.1. Gestandaardiseerde toelatingstoetse

4.2.5.1.2. IK-toetse

4.2.6. Kriteriagebaseerd

4.2.6.1. Die punte/uitkomstes van 'n individuele student word met 'n leerstandaard en prestasievlak, onafhanklik van ander studente rondom hulle vergelyk. In die klaskamer beteken dit dat studente se prestasie gemeet moet word aan standaarde op graadvlak en dit kan eindtoetse of finale toetse insluit om die begrip van studente te bepaal.

4.2.6.1.1. Nationale Senior Sertifikaat

5. Leerteorieë

5.1. Kognitiewe

5.2. Behaviorisme

5.3. Konnektiewe

5.4. Konstruktivisme