登録は簡単!. 無料です
または 登録 あなたのEメールアドレスで登録
My Desember vakansie により Mind Map: My Desember vakansie

1. WANNEER:In die Desember vakansie by my tannie hulle ,op nefie se verjaarsdag .

2. HOEKOM: My tannie nooi ons altyd na hulle toe in Desember .Nefie het verjaar ,

3. WIE: My oom ,tannie en nefie .My pa ,ma en ek .

4. WAAR: In mosselbaai,tannie se huis.Ons het uit op bood gegaan .My ma ,in die see geval .Was by n somer fees met die mooiste blomme .

5. WAT:My nefie het verjaar ,ons het hom gevuur by die Waterland.Saam gebraai om die vakansie aftesluit .