Hoe Besighede Web 2.0 Tegnologie kan gebruik in hul besigheid

Just an initial demo map, so that you don't start with an empty map list ...

Get Started. It's Free
or sign up with your email address
Hoe Besighede Web 2.0 Tegnologie kan gebruik in hul besigheid by Mind Map: Hoe Besighede Web 2.0 Tegnologie kan gebruik in hul besigheid

1. Goedkoper en makliker

1.1. Dit raak vir baie besighede goedkoper en makliker om hul besigheid te bedryf a.g.v:

1.1.1. Aanlyn vergaderings, d.m.v bv. "second life" of nog ander web tegnologië

1.1.2. Internet bank dienste

1.1.3. Internet transaksies en verkope

2. Marknavorsing

2.1. aanlyn vraelyste

2.2. "comments" op sekere produkte

2.3. "oneindige" inligting op die web

3. Nuwe besighede

3.1. Verbruikers vriendelike tegnologie

3.2. Word maklik aan bestaande Waardeketting sisteme verbind

3.3. Maklik om besigheid op die internet te Begin en te bedryf

4. verbeter/motiveer

4.1. verhoudings tussen die skakels in 'n besigheid

4.2. Innoverende denke

4.2.1. produkte

4.2.2. verkope

4.2.3. dienste

5. Admin

5.1. Verlaag Admin Koste deurom:

5.1.1. fisiese dokumente te verminder (papiere word e-mail)

5.1.2. goedkoper kommunikasie as telefonies

5.1.3. kliënte kan maklik informasie op internet opdateer sodat besighede dit kan sien

5.1.4. "Real Time Tracing" van aankope en versendings

6. Produktiwiteit en verbetering

6.1. Besighede kan aanhoudend verbeter aangesien die tegnologie wat betrekking het op hul besigheid verbeter

6.2. Hulle kry aanhoudende terugvoer vanaf hulle kliënte en verbruikers oor hulle produkte en dienste.

6.3. Produktiwiteit verbeter D.M.V aanlyn opleiding, ens.

6.4. Dit verbeter die manier waarop besigheid gedoen word

6.5. Dit motiveer werknemers omdat dit interresant is en hulle daarmee bekend is.

7. Waardeketting inligting

7.1. Besighede kan Waardevolle verbindings maak met volledige Waardeketting sisteme D.M.V hierdie tegnologie

7.2. Verbeter die metodes van inligting werwing en data ontleding

8. Idees/Innovasie

8.1. Kan makliker idees vanaf die internet verwerf

8.1.1. Inspirasie

8.1.2. Vergroot moontlikhede (possibilities)

8.2. Kreatiwiteit

9. Kommunikasie

9.1. Vergemaklik kommunikasie oor lang afstande

9.2. Goedkoper kommunikasie Bv. e-mail, skype, ens.

9.3. Vermeerder en vergemaklik kommunikasie tussen koper en verkoper/ besigheid en kliënte

9.4. vergemaklik Informasie verspreiding binne in die besigheid