Unlock the full potential of your projects.
Try MeisterTask for free.
Non hai un account?
Iscriviti gratis
Naviga
Mappe in primo piano
Categorie
Gestione del progetto
Affari e obiettivi
Risorse umane
Brainstorming e analisi
Marketing e contenuti
Istruzione e note
Intrattenimento
Vita
ICT
Design
Sintesi
Altro
Lingue
English
Deutsch
Français
Español
Português
Nederlands
Dansk
Русский
日本語
Italiano
简体中文
한국어
Altro
Mostra mappa intera
Copia ed edita mappa
Copia
WEB 2.0 TECHNOLOGIES
Affari e obiettivi
YR
Yvette Rossouw
Seguire
Iniziamo.
È gratuito!
Iscriviti con Google
o
registrati
con il tuo indirizzo email
Mappe mentali simili
Schema mappa mentale
WEB 2.0 TECHNOLOGIES
da
Yvette Rossouw
1. Produk vergelykings
1.1. Genoeg inligting kan gevind word op 'n besigheid se webtuisste om met ander besighede se inligting te vergelyk.
1.2. Besprekings van verbruikers: vra en antwoorde tussen die werklike verbruikers.
2. Forums / Hulp dienste
2.1. Aanlyn hulp dienste is beskikbaar vir kliënte met vra of probleme.
2.2. 24/7 dienste
3. Statistiek
3.1. Opnames van verskillende produkte
3.2. Opnames van die kwaliteit van produkte
4. Bemarking
4.1. Advertering van produkte op die internet
4.2. Na 'n kliënt 'n spesifieke produk gekoop het word daar verwys na alternatiewe produkte
5. Terugvoer op 'n nuwe produk
5.1. Onderneming het 'n nuwe produk en wil weet of die kliënte van die produk hou.
5.2. Terugvoer op demo produkte (nuwe produkte wat nog nie op die mark si nie, maar wel aan 'n paar mense gegee is om uit te toets)
6. Inkopies oor die Internet
6.1. Inkopies oor die Internet word meestal benut deur gesinne waar albei die ouers of 'n enkel ouers voltyds werk.
7. Produk na-dienste
7.1. Na 'n produk verkoop of verskaf is aan 'n kliënt kan die besigheid opvolg en seker maak die kliënt is tevrede en help waar nodig.
Comincia. È gratis!
Connetti con Google
o
Registrati