Get Started. It's Free
or sign up with your email address
Logika by Mind Map: Logika

1. 4. Logiese funksies van taal (stellings)

1.1. Deskriptiewe taal

1.2. Preskriptiewe taal

1.3. Ekspressiewe taal

2. 5. Verskillende soorte betekenis (woorde)

2.1. Kognitiewe betekenis

2.2. Emotiewe betekenis

2.2.1. Positief

2.2.2. Negatief

2.2.3. Neutraal

3. 6. Geskille

3.1. Feitelike geskille

3.2. Waarde-geskille

3.3. Verbale geskille

3.4. Oënskynlik verbaal, maar in werklikheid eg

4. 7. Definisies

4.1. Tipes

4.1.1. Stipulatiewe definisies

4.1.2. Leksikale definisies

4.1.3. Presiserende definisies

4.1.4. Teoretiese definisies

4.1.5. Oorredende definisies

4.2. Denotatiewe definisie-tegnieke

4.2.1. Enumeratiewe definisie: deur 'n voorbeeld

4.2.2. Definisie deur subklas

4.2.3. Ostensiewe definisie

4.2.4. Semi-ostensiewe definisie

4.3. Konnotatiewe definsie-tegnieke

4.3.1. Sinonieme definisies

4.3.2. Operasionele definisies

4.3.3. Definisie deur genus en verskil (HANDIG!)

4.3.3.1. Essensiële eienskappe

4.3.3.2. NIE sirkulêr (geen sinonieme/antonieme)

4.3.3.3. NIE dubbelsinnige, obskure, figuurlike of onnodig komplekse taal nie

4.3.3.4. NIE te breed of te eng nie

4.3.3.5. Affirmatief, sover moontlik, in stede van negatief

5. 1. Analise en evaluasie van argumente

5.1. Waarheid en geldigheid = betroubaarheid

6. 2. Argumentdiagramme

6.1. Drie stappe: Identifisieer en nommer stellings, teken diagram, skryf argumente neer.

7. 3. Denkfoute

7.1. ...van relevansie

7.1.1. Argument vanuit onkunde

7.1.2. Beroep op irrelevante eksperts

7.1.3. Argument teen die persoon

7.1.4. Beroep op emosie

7.1.5. Beroep op simpatie

7.1.6. Beroep op mag

7.1.7. Irrelevante gevolgtrekking

7.2. ...van veronderstelling

7.2.1. Komplekse vrae

7.2.2. Valse oorsaak

7.2.3. Sirkelredenasie

7.2.4. "Accident" en "Converse accident"

7.3. ...van dubbelsinnigheid

7.3.1. Ekwivokasie

7.3.2. Amfibolie

7.3.3. Klemverskuiwing

7.3.4. Komposisie

7.3.5. Verdeling