Business and Web 2.0
by Johann Greeff

1. Social networks
1.1. kom regtig in aanraking met mense
1.1.1. Advertering op plekke soos Facebook ens.
1.1.2. Polls kan gehou word sodat die besigheid kan uitvind hoe dit kan verbeter
1.1.3. Gesprekke kan gevoer word met gebruikers.
1.2. Teikenmarkte kan geïdentifiseer word.
2. Wikis
2.1. Om 'n gekompliseerde besigheid funksie te verduidelik ens.
3. Blogs
3.1. Gives people an idea of a business
3.2. laat toe dat mense vrae vra en komentaar lewer op bv. die besigheid se dienste
3.2.1. Die besigheid kan dan hierdie inligting gebruik om ingeligte besluite te neem oor veral "Customer Satisfaction".
4. online Media
4.1. Advertering vir besigheid
4.1.1. Videos
4.1.2. voice ads
4.1.3. Koerante op die internet